Ek het met opset nie vandag hier gepraat oor die walglike opmerking wat Vinette Ebrahim gemaak het oor my berig oor die moorde op blankes nie... eerstens omdat ek geweet het dat dit 'n stortvloed kommentaar gaan uitlok wat ek sal moet sensor en tweedens omdat ek geweet het die media gaan die een nie stilletjies laat verbygaan nie en ek graag wou sien wat Beeld kies om te skryf... en natuurlik hoe Vinette haar uitlating regverdig.
Ek het Beeld, soos dit nou maar my gewoonte is, skriftelik op hul navrae geantwoord.
Nou ja, hier is dit...
Vinette staan by haar skrywe en verdedig haarself vreeslik liefies. "Ons moet praat mense"... seg sy...
Dis nou nadat sy die volgende geskryf het:
Vinette Ebrahim: Yes, I do do struggle in Afrikaans, it's an adopted tongue. So please allow me to insult you in my mother tongue. You speak so eloquently about genocide not necessarily being the mass killing of a nation. The possible slow, planned obliteration of said nation on all fronts: socially, politically, economically etc. Well, how does it feel Sunette Bridges to be wearing the shoe that my people wore for so long? How does it feel to be the downtrodden minority? How does it feel to be in fear for your life on a daily basis? How does it feel to be a second class citizen in the land of your birth? The only difference here is that you will never see freedom as you knew it again. You have made it impossible for yourself and those like you. Racists. Face the fact, "baasskap" has disappeared never to be re-emerge again. You are an opportunist and a fearmonger and you exploit the undereducated Afrikaner. You and Steve Hofmeyr. Your little boeremag enclave is exactly that...little. But I will be watching you with keen interest because I believe that you are a parasite with an agenda.
...en natuurlik is my antwoord aan Beeld NIE volledig geplaas nie en het Beeld ook maar suutjies te werk gegaan daarmee om Vinette se hele vieslike opmerking te plaas, maar haar 3 minute lank op video gegun het om haar "saak" te stel.
Ek plaas dus my antwoord aan Beeld volledig en heg ook sommer die uitlating van Vinette Ebrahim hier aan vir die wat dit nog nie gesien het nie... Sx
Beste Debreè,
Vinette se kwetsende aanmerkings rakende die moorde op blankes is vir my niks nuut nie. Sy het dit van te vore al gedoen op my Nuusblad en is vir die rede van die blad geblok.
My eerste reaksie na haar opmerkings was om haar te versoek om op ander plekke op Facebook te trol. Sy is ook lief daarvoor om neerhalende kommentaar op Steve Hofmeyr se blad te lewer.
Haar operkings volg op ‘n berig oor die 217 blankes wat deur swart aanvallers vermoor is in 2014, op my persoonlike profiel.
Vinette Ebrahim se kommentaar verskil bitter weinig van die van Virginia Keppler wat met smaak deur Beeld gepubliseer is, dus moet jy my maar vergewe as ek heilig oortuig is dat die gevoel van mense soos Vinette en Virginia 100% deur Beeld onderskryf word. Dit is ook Beeld se gewoonte om na my as “verregse” te verwys bloot omdat ek die waarheid oor die situasie van blanke Suid-Afrikaners uitwys en berigte oor die moorde op blankes plaas wat julle versuim om te doen.
www.netwerk24.com/…/2014-10-31-hou-jou-bek-van-ons-swartes-…
Ek het my reaksie op van die onsmaaklike kommentaar hier vir jou aangeheg. Dit is nie my gewoonte om neerhalende, rassitiese aanmerkings te maak nie en dus onderskryf ek dit ook nie. Die feite van wat tans in Suid-Afrika aangaan spreek vanself en dit is dus nie nodig om daarvan af te wyk om ‘n punt te maak nie. Ek kan nie aanspreeklik gehou word vir die kommentaar van ander nie, net soos Beeld sekerlik ook nie aanspreeklikheid aanvaar vir al die kommentaar op die berigte wat julle plaas nie.
Dit is baie duidelik dat die media en die oorgrootte meerderheid Suid-Afrikaners geen probleem het met die uitmoor van blankes in die land deur swart aanvallers nie. Anders as die gevalle wat julle “Xenofobia” en “Homofobiese aanvalle” gedoop het, en die gewoonte om enige misstap van ‘n blanke persoon teenoor ‘n swart persoon as “Rassisties” te verkondig, beskou die media en ‘n magdom ander hierdie moorde as “normaal”. Daar is absoluut NIKS normaal daaraan nie!
Mense soos Vinette is volop. Sy sal bes moontlik ‘n sterretjie op haar voorkop kry vir haar dapper stryd teen die “Apartheid-perd” wat steeds die skuld vir alles kry al is hy al 22 jaar gelede 6 voet onder die grond!
Groete
Sunette Bridges
http://www.netwerk24.com/…/2015-01-03-sepiester-looi-sunett…

No comments:
Post a Comment